Get Adobe Flash player

Home 0Weather 0Distance 0Street 0List 0

Main Menu

Welfare / Welsyn

Yade Uitreik Aksie NPO 068-445

yade-logoSmlDie drie Yăde Uitreik Aksie Stigterslede, Hettie Sprong, Ans Coetzee & Anilda Griessel, het verneem van Bejaarde sowel as Gestremde mense wat in baie haglike omstandighede in skuilings buite die stad woon.

Daar is besluit om ‘n Organisasie te stig om hulp te verleen aan skuilings in en om Bloemfontein en het Yăde Uitreik Aksie (NPO 068-445) in Mei 2008 die lig gesien met die leuse:-

Christen genoeg om God roekeloos te vertrou.

Na talle vrugtelose uitreik aksies is in Augustus 2008 besluit om ‘n huis te open en van die Bejaardes & Gestremdes in skulilings te hervestig, Yăde het uitgebrei en bied nou ook verblyf aan verskeie blanke persone wat weens die ekonomiese klimaat nie meer met hul karige pensioen kan oorleef nie. Alle Yăde inwoners is welopgevoede mense.

Read more...