Namakwalanders
Die All Blacks toer deur Suid-Afrika en die kaartjies word soos soetkoek opgeraap. Die enigste manier om later kaartjies te kry is om in lang rye te gaan staan by Nuweland, Ellispark en ander stadioms. Twee namakwalanders ruk op na die Kaap om kaartjies te kry.
Dit is koud en reenerig en die manne trek hulle aapjasse aan en sit maar bietjie versterk water weg teen die koue. Buite Nuweland gaan staan die twee in die ry saam met hordes ander. Na ‘n baie lang gewag sê die een namakwalander vir die ander “Jong en moet gaan pie-pie, ek kan nie meer knyp nie”
Die ander een keer “Nee, man, jy gaan jou plek verloor in die ry, pie sommer in die ou langs jou se sak, ons staan so dig opmekaar gepak dat hy nie sal agterkom nie”
“Nee, jong, die ou gaan dit agterkom en dan gaan hy my voeter”
“Nee, hy sal dit nooit agterkom nie, ek het netnou in jou sak gepee en jy weet van niks nie”
| Next > |
|---|
Search BloemVillage
Who's Online?
Latest Listings
- 0
- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
VST AutomationEmail address : vstautomation@gmail.com Contact no : 084 5036 558 Fax no : 086 5447 ... Read more |
Bloemfontein Martial Arts AcademyEmail address : goosentb@telkomsa.net Contact no : 082 500 ... Read more |
Sentrum Vir Bejaardes22 Van Heerdenwg, Wilgehof BloemfonteinTel : 051 407 ... Read more |
Lentelus Tehuis Vir BejaardesSaint Georgestr 85a BloemfonteinTel : 051 447 ... Read more |
Siesta16 Haldon Rd, Kellysview BloemfonteinTel : 051 407 ... Read more |
Striata Aftree OordStriata Aftree Oord Read more |
Home
Business Directory
A
B
C
D
F
G
H
I
Motor dealers
Panelbeaters
Tyre Dealers
Weddings & Functions
Important Phone Numbers
Ambulance
Fire brigade
Police : 10111
Classifieds
Usefull links
Bloemfontein Weather
SA and FS Distance Table
Website stats
Email setup support
Malls & Centres
Kenworth Centre
Jokes and Funny quotes
Videos
List your business